Job 12:5 Die Boodskap (DB)

Mense wie se lewe rustig en sonder probleme is, dink minder as niks van ander wat in die moeilikheid kom nie. Hulle sal iemand wat val nog ’n skop ook gee.

Job 12

Job 12:3-15