Job 12:14 Die Boodskap (DB)

As Hy iets vernietig het, kan dit nie weer opgebou word nie. As Hy iemand gevang het, is die kans om te ontsnap net mooi nul.

Job 12

Job 12:9-21