Job 11:3 Die Boodskap (DB)

Moet ek stilbly terwyl jy aanhou met jou gebabbel? Iemand moet jou tog reghelp omdat jy met die Here spot. Jy behoort jou te skaam.

Job 11

Job 11:1-9