Job 11:10 Die Boodskap (DB)

Sê my ’n bietjie, as die Here iemand vat en hom in die tronk gooi, wie sal waag om Hom te stop? Wie sal Hom keer as Hy iemand voor die hof daag en straf?

Job 11

Job 11:6-19