Job 10:3 Die Boodskap (DB)

Dink U dat dit reg is om my so swaar te laat kry? Hoekom dink U so min van my? U het my tog self gemaak. Aan die ander kant is U so tevrede met die dinge wat die slegte mense doen. Ek verstaan dit nie mooi nie.

Job 10

Job 10:1-5