Job 10:21-22 Die Boodskap (DB)

21. Ek wil graag ’n slag bly wees voordat ek na ’n land gaan waarvandaan ek nooit sal terugkom nie. Dit is ’n land wat stikdonker is.

22. Dit is ’n pikdonker land. Alles is deurmekaar daar. Dit is chaoties! Selfs die lig is daar donker.”

Job 10