Job 1:6 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het die inwoners van die hemel na die Here toe gekom. Die Satan was saam met hulle daar. Hy het mense gewoonlik aangekla.

Job 1

Job 1:1-16