Jesaja 66:17 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: Almal sal doodgaan wat hulleself afsonder en hulleself toewy aan die afgodsdiens in die groen parke waar hulle varkvleis en rotte en vleis wat verbode is, eet.

Jesaja 66

Jesaja 66:16-24