Jesaja 65:8 Die Boodskap (DB)

Maar so sê die Here: Ter wille van hulle wat vir My leef, sal Ek hulle nie almal vernietig nie. Ek sal maak soos iemand wat aan ’n druiwetros nog bruikbare korrels kry.Hy sê: “Moenie dit weggooi nie, daar is nog korrels aan wat ons kan gebruik.”

Jesaja 65

Jesaja 65:5-15