Jesaja 65:25 Die Boodskap (DB)

Die wolwe en die lammetjies sal saam eet in die veld. Leeus sal gras vreet soos beeste. Slange sal van stof leef. By my tempel, sê die Here, sal niemand seergemaak word of enigiets beskadig word nie.

Jesaja 65

Jesaja 65:16-25