Jesaja 63:7 Die Boodskap (DB)

Ek wil oor die liefde en getrouheid van die Here praat. Ek wil die Here se Naam grootmaak oor alles wat Hy vir ons gedoen het. Ek wil sing oor al die baie goeie dinge wat Hy vir Israel gedoen het. Ek wil die Here prys vir al sy liefde en simpatie.

Jesaja 63

Jesaja 63:3-17