Jesaja 63:5 Die Boodskap (DB)

Ek het gekyk, maar niemand gesien wat My kon help nie. Ek was verbaas dat daar niemand was om My te ondersteun nie. My woede het die oorhand gekry en Ek het dit met my eie krag gedoen.

Jesaja 63

Jesaja 63:1-6