Jesaja 63:16 Die Boodskap (DB)

U is tog ons Vader. Abraham het nie van ons geweet nie. Israel kon ons nie geken het nie. Maar U, Here, is ons pa. U Naam was nog altyd “ons Bevryder”.

Jesaja 63

Jesaja 63:8-19