Jesaja 63:14 Die Boodskap (DB)

Die Here se Gees het hulle na veiligheid gelei soos vee wat na ’n weiveld in ’n laagte gebring word. So het U, Here, u volk gelei sodat u wonderlike Naam vir altyd onthou kan word.

Jesaja 63

Jesaja 63:4-18