Jesaja 62:6 Die Boodskap (DB)

Ek het wagte op Jerusalem se mure uitgesit. Hulle moet dag en nag op die uitkyk wees. Hulle moet die Here sonder ophou aan sy beloftes herinner. Hulle mag nooit ophou nie.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-9