Jesaja 62:1 Die Boodskap (DB)

Vir Sion se onthalwe sal ek bly roep. Ek sal ter wille van Jerusalem nie ophou roep voordat die stad bevry is nie. Ek sal aanhou roep totdat sy redding brand soos die lig van ’n fakkel.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-7