Jesaja 60:7 Die Boodskap (DB)

Jy kan die kleinvee van Kedar en die bokramme van Nebajot gebruik soos jy wil. Jy kan hulle enige tyd op die altaar vir die Here kom offer. Hulle is ’n aanwins vir sy tempel.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-12