Jesaja 60:4 Die Boodskap (DB)

Kyk ’n bietjie wat besig is om reg rondom jou te gebeur. Jou mense begin bymekaarkom om terug te kom huis toe. Jou seuns kom van ver af terug. Jou dogters word aangedra terug na jou toe.

Jesaja 60

Jesaja 60:3-13