Jesaja 60:13 Die Boodskap (DB)

Die beste hout uit die Libanon sal na Jerusalem gebring word. Sipres-, plataan- en dennehout sal gebruik word om my tempel mooi te maak. Ek sal die plek waar Ek aanbid word, mooi laat maak.

Jesaja 60

Jesaja 60:3-15