Jesaja 6:8 Die Boodskap (DB)

Toe het ek die Here hoor vra: “Wie sal Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?”“Ek sal gaan,” het ek gesê, “U kan my stuur!”

Jesaja 6

Jesaja 6:3-9