Jesaja 6:3 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle so gevlieg het, het hulle oor en weer vir mekaar geroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Sy magtige teenwoordigheid sprei oor die aarde soos ’n doek.”

Jesaja 6

Jesaja 6:1-10