Jesaja 58:4 Die Boodskap (DB)

As julle vas, loop dit uit op rusies en bakleiery onder mekaar. Julle kan mos nie op so ’n manier vir My vas en dan verwag dat Ek na julle gebede moet luister nie!

Jesaja 58

Jesaja 58:1-8