Jesaja 58:12 Die Boodskap (DB)

Jou nageslag sal die ou bouvalle weer opbou. Hulle sal op die fondamente bou wat al geslagte lank bestaan. Hulle sal julle die mense noem wat mure weer opbou, wat huise en strate weer regmaak om in te bly.

Jesaja 58

Jesaja 58:7-14