Jesaja 57:4 Die Boodskap (DB)

Met wie wil julle gekskeer? Oor wie het julle so baie te sê? Vir wie staan julle en tong uitsteek? Is julle nie self die kinders van mense wat in opstand gekom het teen God nie? Is julle nie die nageslag van bedrieërs nie?

Jesaja 57

Jesaja 57:1-11