Jesaja 57:16 Die Boodskap (DB)

Ek sal nie aanhou stry met hulle nie. Ek sal ook nie vir altyd vir hulle kwaad bly nie. Geen mens wat Ek gemaak het, sou dan kon bly lewe nie.

Jesaja 57

Jesaja 57:7-21