Jesaja 57:12 Die Boodskap (DB)

Ek sal nou vir almal wys hoe verkeerd julle was en watter foute julle gemaak het. Daardie afgode gaan julle niks in die sak bring nie.

Jesaja 57

Jesaja 57:8-21