Jesaja 54:8 Die Boodskap (DB)

In ’n oomblik van woede het Ek die rug vir jou gedraai. Ek vat jou egter terug met liefde wat nooit sal ophou nie. So sê die Here wat jou bevry.

Jesaja 54

Jesaja 54:7-13