Jesaja 52:8 Die Boodskap (DB)

Die wagte wat op die mure van die stad waghou, sal hardop uitroep. Hulle sal almal saam van vreugde skreeu. Hulle sal voor hulle oë sien hoe die Here terugkom na Sion toe.

Jesaja 52

Jesaja 52:4-11