Jesaja 52:12 Die Boodskap (DB)

Julle hoef nie halsoorkop pad te gee nie. Julle hoef ook nie soos destyds uit Egipte te vlug nie. Die Here self sal voor julle uitgaan. Hy sal julle van agter af beskerm.

Jesaja 52

Jesaja 52:8-14