Jesaja 52:1 Die Boodskap (DB)

Word wakker. Staan op, Sion. Berei jou voor. Maak jouself mooi, Jerusalem. Jy is die stad wat aan die Here behoort. Heidene wat nie aan die Here behoort nie, mag nooit weer in jou kom nie.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-4