Jesaja 51:4 Die Boodskap (DB)

My volk, julle moet na My luister. Luister mooi wat Ek vir julle sê: Ek sal die nasies leer hoe hulle moet lewe. Ek sal vir hulle met my reëls die koers aanwys.

Jesaja 51

Jesaja 51:1-12