Jesaja 51:14 Die Boodskap (DB)

Binnekort sal almal wat in tronke aangehou word, weer vrygelaat word. Hulle sal nie in die tronk doodgaan nie. Hulle sal nie langer honger ly nie.

Jesaja 51

Jesaja 51:4-23