Jesaja 51:1 Die Boodskap (DB)

Julle wat probeer om reg te doen moet na My luister. Julle wat na die wil van die Here soek, moet luister. Onthou uit watter soort rots julle gekap is. Onthou uit watter steengroef julle kom.

Jesaja 51

Jesaja 51:1-11