Jesaja 50:4 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my die vermoë gegee om mense wat neerslagtig is, weer moed in te praat. Elke oggend spits ek my ore om verder by die Here te leer.

Jesaja 50

Jesaja 50:1-11