Jesaja 49:4 Die Boodskap (DB)

Maar ek het gesê: “Ek het my verniet ingespan. Ek het my energie gemors op dinge wat geen voordeel het nie.” Nogtans glo ek die Here sal dit met my laat reg gaan. Hy sal my werk beloon.

Jesaja 49

Jesaja 49:3-10