Jesaja 48:7 Die Boodskap (DB)

Dit is nuwe dinge wat nog nie vantevore gebeur het nie. Jy het voor vandag nog glad nie daarvan geweet nie. Wanneer dit gebeur het, sal jy nie kan sê: “Maar ek het dit alreeds voorheen geweet” nie.

Jesaja 48

Jesaja 48:2-8