Jesaja 48:17 Die Boodskap (DB)

Die hoë God van Israel, die Here wat jou bevry, sê vir jou: Ek is die Here. Ek is jou God. Ek leer jou wat vir jou goed is. Ek laat jou die regte pad loop.

Jesaja 48

Jesaja 48:10-22