Jesaja 47:14 Die Boodskap (DB)

Sowaar, hulle is soos droë gras. Die vuur brand hulle weg. Hulle kan nie eens hulleself van die vlamme red nie. Hierdie is nie ’n vuur om mee te speel nie.

Jesaja 47

Jesaja 47:11-15