Jesaja 47:12 Die Boodskap (DB)

Gaan maar aan met jou toorkunsies en die beswerings waarmee jy jou al van jou kinderdae af besig hou. Miskien kry jy nog iets daarmee reg. Miskien skrik jou vyande daarvoor.

Jesaja 47

Jesaja 47:7-15