Jesaja 46:6 Die Boodskap (DB)

Mense wat geld het, huur ’n man wat met goud werk. Hy maak vir hulle ’n beeld van ’n afgod. Hulle buig dan voor die beeld en aanbid die beeld.

Jesaja 46

Jesaja 46:1-7