Jesaja 46:4 Die Boodskap (DB)

Selfs al word jy oud, sal Ek nog daar wees. Ek sal vir jou sorg tot jy grys is. Ek het julle gemaak. Ek sal vir julle sorg. Ek sal julle dra en julle versorg.

Jesaja 46

Jesaja 46:1-10