Jesaja 45:12 Die Boodskap (DB)

Dit is Ek wat die aarde gemaak het. Ek het die mense wat op die aarde woon, gemaak. Ek het met my hande die hemelruim daar bo oopgespan. Alles wat daarin is, luister wat Ek hulle beveel.

Jesaja 45

Jesaja 45:7-20