Jesaja 44:20 Die Boodskap (DB)

Iemand wat hom ophou met hout wat verbrand het, kan nie meer mooi dink nie. Hy kan nie meer op ’n afstand gaan staan en vir homself vra: “Is ek nie besig om myself te bedrieg as ek so maak nie?”

Jesaja 44

Jesaja 44:19-28