Jesaja 43:5 Die Boodskap (DB)

Jy moenie bang wees nie, want Ek staan langs jou. Ek sal jou nageslag uit die ooste uit laat terugkom. Ek sal hulle bymekaarmaak uit die weste uit.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-8