Jesaja 42:13 Die Boodskap (DB)

Die Here is soos ’n soldaat wat gaan oorlog maak. Hy is soos ’n man wat reg is om te gaan veg. Hy skreeu en gee die oorlogskreet. Hy oorrompel sy vyande.

Jesaja 42

Jesaja 42:11-14