Ek was die Een wat al voor die tyd vir Sion laat sê het: Jou mense gaan terugkom. Ek het vir Jerusalem die boodskap gestuur met die goeie nuus.