Jesaja 40:2 Die Boodskap (DB)

Praat mooi met die mense van Jerusalem. Sê vir hulle: Julle gaan nie aanhou swaarkry nie. Julle straf is nou verby. Julle het heeltemal klaar betaal vir alles wat julle teen die Here verkeerd gedoen het.

Jesaja 40

Jesaja 40:1-5