Jesaja 39:8 Die Boodskap (DB)

Hiskia het die boodskap verkeerd verstaan en daarom het hy vir Jesaja gesê: “Dit is goed so! Ten minste sal daar in my leeftyd vrede en veiligheid vir die land wees.”

Jesaja 39

Jesaja 39:1-8