Jesaja 39:4 Die Boodskap (DB)

“Wat het hulle alles in jou paleis gesien?” wou Jesaja weet.“Hulle het alles gesien,” het Hiskia geantwoord, “ek het nie ’n enkele ding vir hulle weggesteek nie.”

Jesaja 39

Jesaja 39:2-8