Jesaja 38:8 Die Boodskap (DB)

Ek sal die skaduwee op die sonwyser wat koning Agas nog opgesit het, met tien trappe laat terugskuif.” Dit is presies wat gebeur het: die skaduwee het tien trappe teruggeskuif op die sonwyser.

Jesaja 38

Jesaja 38:6-15